Buitebioskoop in die park - Pretoria National Botanical Garden

16 September 2017 - 4:00pm - 11:00pm
Event category: 
Festival
Contact details: 
Vir meer inligting kontak Ebirth Adams op (012) 843 5206 of stuur 'n epos aan E.Adams@sanbi.org.za
Entrance charge: 
R130 p/p; R60 per kind onder 10 jaar; Konders onder 3 jaar - gratis
How to book: 
Tickets available at the Garden entrance.

Kom fliek saam met ons, brin jou piekniekmandjie of geniet die heerlike eet- en drinkgoed by die stalletjies:

Flieks:Khumba; Nul is nie niks nie; Die rebellie van Lafras Verwey;

Geniet die musiek van Kaleidoskoop en die geselkap van Nadia Beukes en Pierre Breytenbach.

Copyright 2017 © SANBI | All Rights Reserved | Terms & Conditions