Kom spandeer Saterdag die 11de Mei 2019 in die pragtige Pretoria Nationale Botaniese Tuin vir Groot Op Die Gras, ‘n splinter nuwe musiek en leefstyl fees vir die hele familie ?.
Bring almal saam vir ‘n Afrikaanse musiek fees met top kunstenaars, ‘n bier tuin, heerlike kos stalletjies en ‘n speel area vir die kinders ☀️.
Bring the Whole Family and Experience a day out in the Garden.
Headline Acts
– Die Heuwels Fantasties
– Bobby Van Jaarsveld
– Valiant Swart
Ticket Prices
Phase 1 – R80
Phase 2 – R125
Phase 3 – R150
Phase 4 – R200
Final Phase – R250i
