Date: Aug 31, 2019

Time: 09:00 tot 19:00

Location: Pretoria National Botanical Gardens

Pretoria

Vanaf 09:00 tot 19:00, smaaklike kos, eksotiese drankies en veilig speelplek vir die kinders – kom loer gerus in by Proe’toria op 31 Augustus by Pretoria National Botanical Gardens. Kyk ook na die ongelooflike kunstenaars wat gaan sorg vir die vermaak! Roan Ash, Demi Lee Moore, Touch of Class, Karlien van Jaarsveld, Georgetown, Corlea, Dewald Wasserfall, Jemma, Joe Foster en DeeVah!

Sien ons jou daar?

Vir meer inligting is die persverklaring aangeheg.

Kaartjies is te kry by Tixsa:

Kinders onder 12 jaar – GRATIS
Studente – R80

Pensioners – R100
General Access – R150

By die hek – R180

Gates open at 09:00

Scroll to top